Tiosianaat

Eienskappe

Algemeen

Naam Tiosianaat  
 
Termochemiese radius 213 pm [1]
Lys van anione

'n Tiosianaat is 'n sout wat die anioon bevat of 'n organiese verbinding wat 'n funksionele groep bevat.

Die tiosianaatioon is 'n swakke basis; sy gekonjugeerde suur, tiosiaansuur of waterstoftiosianaat is 'n sterke suur en het 'n pKa van 1,1 by 20°C.[2]

Kaliumtiosianaat kan vervaardig word deur swawel in gesmelte kaliumsianied op te los:[3]

Kaliumsianaat is oplosbaar in water en die aanwesigheid van die tiosianaatioon kan aangetoon word deur toevoeging van 'n oplossing van :

Die ontstane yster(III)tiosianaatneerslag het 'n bloedrooi kleur.

  1. "Thermochemical radii of anions". Wired Chemist. Besoek op 8 Julie 2023.
  2. "Thiocyanic acid". Besoek op 9 Julie 2023.
  3. A.F. Holleman (1918). Practische oefeningen in de Organische chemie. Wolters.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search